
Don't forget to leave a message!
Los vir my 'n boodskap!
Uppington ek kan nie wag om weer daar te kom optree nie dit was regtig lekker.
Vir almal wat ek ontmoet het julle is wonderlike mense.
Die show daar was wonderlik.
Ek kannie wag om weer daar te wees nie.
Sien jul so gou as wat ek kan.
Son-Isha ![]()
![]()
My Pa my boetie en al die mans van my pa se kant van die familie gaan in Mei maand jag.
Hulle gaan vir 3 dae jag en in daardie tyd gaan ek en my ma lekker na 'n beauty spa toe, dit gaan so lekker wees.
Kan nie wag om eerste Mei weer optetree by Upington nie.
Love
Son-Isha![]()